Modulekode | PLG 463 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Begrip vir die voorkoms van plantsiekte-epidemies in die natuur en hoe hulle gemoniteer en analiseer word. Dieptebegrip vir hoe plantsiektes gewasverliese veroorsaak en hoe hierdie verliese gekwantifiseer en voorspel kan word. Voorbeelde van hoe epidmiologie gebruik kan word in die ontwikkeling van ‘n gewasbeskermingstrategie. Gebruik van statistiese procedures in die kwantifisering en vergelyking van epidemies. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PLG 251, PLG 262 en PLG 363 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Mikrobiologie en Plantpat |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App